Psalms 124:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geloofd sy die HERE wat ons nie as 'n buit vir hulle tande gegee het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Lof aan die Here wat ons nie as prooi aan hulle oorgegee het nie.
Afrikaans 1933/1953 Geloofd sy die HERE wat ons aan hulle tande nie as buit oorgegee het nie!
Afrikaans 1983 Aan die Here kom die lof toe: Hy het nie toegelaat dat ons hulle prooi word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here moet geprys word, Hy wat ons nie as prooi aan hulle tande oorgegee het nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons prys die Here, Hy het ons nie gelos sodat die vyande ons kan op-eet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar julle moet vir die Here baie dankie sê. Hy het gesorg dat ons nie die onderspit delf nie. Die mense wat ons wou vernietig, het dit nie reggekry nie. Hy het ons lewe gespaar.