Psalms 124:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die waters ons oorweldig, die stroom het oor ons siel gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die waters sou ons oorspoel het; strome sou ons oorweldig het. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan het die waters ons oorstroom, 'n stroom het oor ons siel gegaan; |
| Afrikaans 1983 | dan het die waters ons weggespoel en die vloed ons oorweldig; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan het die water ons oorspoel, 'n stroom ons oorweldig; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | dan het die water ons weggespoel, en dan het die waterstroom oor ons gevloei, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons sou verdwyn het soos ’n grashalmpie wat in ’n magtige rivier beland. |