Psalms 124:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As dit nie die HERE was wat aan ons kant was toe mense teen ons opgestaan het nie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | as die Here nie aan ons kant was toe mense ons aangeval het nie, |
| Afrikaans 1933/1953 | as die HERE nie vir ons was toe die mense teen ons opgestaan het nie, |
| Afrikaans 1983 | as die Here ons nie gehelp het toe mense ons aangeval het nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | as die Here nie vir ons was toe mense teen ons opgestaan het nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “as die Here ons nie gehelp het toe mense ons aangeval het nie, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die Here nie toe vir ons goed was en ons gehelp het nie, was dit verby met ons. |