Psalms 124:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Hooglied van Dawid.) As dit nie die HERE was wat aan ons kant was nie, mag Israel nou sê;
Afrikaans (NLV) 2011 As die Here nie aan ons kant was nie, laat Israel dit nou maar sê,
Afrikaans 1933/1953 'n Bedevaartslied. Van Dawid. As die HERE nie vir ons was nie -- laat Israel dit sê --
Afrikaans 1983 'n Pelgrimslied. Van Dawid. As die Here ons nie gehelp het nie, dit moet Israel bely,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n •Pelgrimslied. Van Dawid. As die Here nie vir ons was nie – laat Israel dit sê –
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Van Dawid. “As die Here ons nie gehelp het nie,” dit moet die Israeliete sê, dit moet hulle doen,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God se kinders het gesê: Ander mense wou ons vernietig.