Psalms 123:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | ('n Lied van grade.) Tot U slaan ek my oë op, o U wat in die hemel woon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek kyk op na U, U wat in die hemel woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op tot U wat in die hemel troon. |
| Afrikaans 1983 | 'n Pelgrimslied. Ek sien na U op, U wat uit die hemel heers. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n •Pelgrimslied. Na U kyk ek op, U wat in die hemel woon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Here, U wat in die hemel op u troon sit, ek kyk op na U toe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek staan soos ’n bedelaar voor die Here wat oor alles regeer. |