Psalms 122:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ter wille van die huis van die HERE onse God sal ek u welstand soek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ter wille van die huis van die Here ons God bid ek: “Mag dit goed gaan met jou!”
Afrikaans 1933/1953 Ter wille van die huis van die HERE onse God wil ek die goeie vir jou soek.
Afrikaans 1983 Ter wille van die huis van die Here ons God bid ek dat dit met jou goed sal gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ter wille van die huis van die Here ons God wil ek die goeie vir jou nastreef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek dink aan die tempel van ons God, en daarom bid ek dat dit goed sal gaan met jou, Jerusalem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Omdat die huis van die Here in Jerusalem staan, wens ek julle net die beste toe.