Psalms 122:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ter wille van my broers en metgeselle sal ek nou sê: Vrede in jou! |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ter wille van my broers en vriende is my wens: “Mag daar vrede in jou wees!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ter wille van my broers en my vriende wil ek spreek: Vrede in jou! |
| Afrikaans 1983 | Ter wille van my broers en my vriende wens ek jou vrede toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ter wille van my •broers en vriende sê ek graag: “Mag daar vrede in jou wees!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek dink aan my broers en my vriende, en daarom wil ek sê: Asseblief, Jerusalem, daar moet vrede wees in jou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ter wille van almal wat ek daar ken, bid ek: “Vrede!” |