Psalms 122:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vrede is binne jou mure en voorspoed binne jou paleise.
Afrikaans (NLV) 2011 Mag daar vrede wees binne jou mure, rus in jou paleise.
Afrikaans 1933/1953 Mag daar vrede wees in jou skanse, rus in jou paleise!
Afrikaans 1983 Mag daar vrede wees binne jou mure, rus in jou wonings.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) mag daar vrede wees by jou verdedigingswal, rustigheid in jou vestings. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons bid dat daar vrede sal wees binne jou mure, ons bid dat die mense in jou mooi huise veilig sal wees.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mag vrede die stad omvou sodat mense daar veilig mag voel.