Psalms 122:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Bid vir die vrede van Jerusalem: hulle sal voorspoedig wees wat jou liefhet.
Afrikaans (NLV) 2011 Bid vir die vrede van Jerusalem, vir kalmte by almal wat jou liefhet.
Afrikaans 1933/1953 Bid om die vrede van Jerusalem; mag hulle wat jou liefhet, rustig lewe!
Afrikaans 1983 Bid dat Jerusalem vrede mag hê, dat hulle wat hom liefhet, rustig mag woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bid vir die vrede van Jerusalem: “Mag dié wat jou liefhet, rustig leef;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet bid dat Jerusalem vrede sal hê. Julle moet sê: “Ons bid dat die mense wat lief is vir jou, veilig sal woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Bid vir vrede in Jerusalem: Mag almal wat Jerusalem liefhet, gelukkig daar woon.