Psalms 122:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want daar is vaste trone van oordeel, die trone van die huis van Dawid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar staan die trone vir regspraak, die trone van die huis van Dawid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want daar staan die stoele vir die gereg, die stoele van die huis van Dawid. |
| Afrikaans 1983 | Hier word reg gespreek, hier lewer die koning sy uitsprake, die koning uit die geslag van Dawid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want daar staan trone vir regspraak, die trone van die huis van Dawid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want dit is waar die trone staan waar die koning moet oordeel, die trone van die stamme van Dawid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hier word besluit wat reg of verkeerd is. Hier word die hofsake deur die nageslag van koning Dawid verhoor. |