Psalms 122:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Hooglied van Dawid.) Ek was bly toe hulle vir my gesê het: Laat ons in die huis van die HERE ingaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek was bly toe hulle vir my gesê het: “Kom ons gaan na die huis van die Here.”
Afrikaans 1933/1953 'n Bedevaartslied. Van Dawid. Ek was bly toe hulle vir my gesê het: Laat ons na die huis van die HERE gaan!
Afrikaans 1983 'n Pelgrimslied. Van Dawid. Ek was bly toe hulle vir my gesê het: “Kom ons gaan na die huis van die Here toe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n •Pelgrimslied. Van Dawid. Ek was bly toe hulle vir my gesê het: “Kom ons gaan na die huis van die Here. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Ek was bly toe mense vir my gesê het: “Kom ons gaan na die huis van die Here.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek was baie bly toe hulle vir my gesê het: “Kom ons gaan na die huis van die Here toe.”