Psalms 121:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar van nou af tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here hou wag oor jou, of jy kom of gaan, nou en vir altyd. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE sal jou uitgang en jou ingang bewaar, van nou af tot in ewigheid. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here sal jou uitgaan en jou terugkeer beskerm van nou af en vir altyd. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sal jou beskerm, oral waar jy gaan, nou en vir altyd. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy sal jou altyd help, of jy kom en of jy gaan, nou en in die toekoms. |