Psalms 121:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE sal jou van alle onheil bewaar; Hy sal jou siel bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here bewaar jou van alle kwaad en Hy beskerm jou lewe.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE sal jou bewaar vir elke onheil; jou siel sal Hy bewaar.
Afrikaans 1983 Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here sal jou beskerm teen elke onheil; Hy sal jou lewe beskerm.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal jou beskerm teen alles wat sleg is, jou lewe sal veilig wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sal jou oppas waar jy ook al is: by die huis, by die werk of miskien êrens op pad.