Psalms 121:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die son sal jou bedags nie tref nie, en ook nie die maan snags nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die son sal jou bedags nie aantas nie, nog minder die maan in die nag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die son sal jou bedags nie steek nie, die maan ook nie by nag nie. |
| Afrikaans 1983 | Bedags sal die son jou nie steek nie en snags sal die maan jou nie kwaad doen nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bedags sal die son jou nie skaad nie, en snags ook nie die maan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die son sal jou nie siek laat word in die dag nie, en die maan ook nie in die nag nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Niks of niemand kan jou kwaad aandoen nie, al is hy hoe sterk. God pas jou elke dag op teen allerhande moeilikhede en probleme. Hy sal jou lewe mooi oppas. |