Psalms 121:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE is jou Bewaarder: die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here waak self oor jou. Die Here is jou beskermer aan jou regterkant. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die HERE is jou Bewaarder; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand. |
| Afrikaans 1983 | Die Here beskerm jou, die Here bewaar jou van alle gevare. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here is jou Beskermer; die Here is jou skaduwee aan jou regterhand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here beskerm jou, Hy is altyd langs jou om jou te beskerm. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here is jou oppasser. Hy sal altyd by jou wees. |