Psalms 121:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, hy wat Israel bewaar, sal nie sluimer of slaap nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy wat oor Israel waak, sal nooit sluimer of slaap nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, die Bewaarder van Israel sluimer of slaap nie. |
| Afrikaans 1983 | Waarlik, die Beskermer van Israel sluimer nie in nie en Hy slaap nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, die Beskermer van Israel sluimer nie in nie en Hy slaap nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here slaap nooit, dit is seker, Hy beskerm die volk Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy pas al sy kinders op. Hy slaap nooit. Daarom sal Hy nie vergeet om jou te help nie. |