Psalms 121:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy sal nie toelaat dat jou voet wankel nie; hy wat jou bewaar, sluimer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy laat jou voet nie struikel nie; Hy wat waak oor jou, slaap nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy kan jou voet nie laat wankel nie; jou Bewaarder kan nie sluimer nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal nie toelaat dat jou voet struikel nie; jou Beskermer sal nie insluimer nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal keer dat jy nie val nie, Hy beskerm jou, Hy slaap nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy sal niks oorkom nie. God pas jou op. Hy sal nie aan die slaap raak as Hy jou moet oppas nie. |