Psalms 121:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My hulp kom van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
Afrikaans (NLV) 2011 Nee, my hulp kom van die Here, wat hemel en aarde gemaak het.
Afrikaans 1933/1953 My hulp is van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
Afrikaans 1983 My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My hulp is van die Here, wat hemel en aarde gemaak het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die Hére wat my sal help, die Here wat die hemel en die aarde gemaak het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sal my help. Hy het alles in die wêreld gemaak.