Psalms 121:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Hooglied.) Ek slaan my oë op na die heuwels, waar kom my hulp vandaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek kyk op na die berge. Kom my hulp daarvandaan?
Afrikaans 1933/1953 'n Bedevaartslied. Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?
Afrikaans 1983 'n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n •Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: Waar sal my hulp vandaan kom?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Ek kyk op na die berge en ek vra: “Van waar sal iemand kom om my te help?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek soek oral rondom my na iemand om my te help. Ek wonder dan: “Wie sal my nou regtig help?”