Psalms 120:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is vir vrede, maar as Ek spreek, is hulle vir oorlog. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek begeer vrede, maar wanneer ek praat, soek hulle oorlog. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is vredeliewend; maar as ek spreek, is hulle op oorlog uit. |
| Afrikaans 1983 | Ek het vrede begeer, maar sodra ek iets gesê het, was hulle op oorlog uit! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is vir vrede, maar wanneer ek praat, is hulle gereed vir oorlog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil vrede hê, maar wanneer ek oor vrede praat, dan wil hulle oorlog hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vrede is vir my baie belangrik. As ek egter daaroor begin praat, wil hulle net stry en baklei. |