Psalms 120:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My siel het lank gewoon by hom wat vrede haat.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het te lank gewoon tussen mense wat vrede haat.
Afrikaans 1933/1953 Te lank al woon my siel by die wat die vrede haat.
Afrikaans 1983 Te lank moes ek woon by mense wat vrede haat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Te lank woon ek by hulle wat vrede haat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het baie lank gewoon tussen mense wat nie hou van vrede nie, te lank.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek kan dit nie meer verdra om tussen mense te wees wat net wil baklei nie.