Psalms 120:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Skerp pyle van die magtiges, met kole van jenewer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy sal toeslaan met skerp pyle van ’n soldaat, met gloeiende kole. |
| Afrikaans 1933/1953 | Skerp pyle van 'n held saam met gloeiende kole van besembosse. |
| Afrikaans 1983 | Hy sal jou tref met die skerp pyle van 'n krygsman, met gloeiende kole. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die skerpgemaakte pyle van 'n held saam met gloeiende kole van 'n witbesembos! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy sal julle straf met die skerp pyle van soldate, met die warm kole vuur van besembos-hout. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle sal voel soos iemand wat met ’n klomp pyle geskiet is. Dit sal voel of julle op ’n klomp brandende kole lê. |