Psalms 120:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat sal aan jou gegee word? of wat sal met jou gedoen word, valse tong? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wat sal Hy met jou doen? Hoe sal Hy jou straf vermeerder, lasterlike tong? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat sal Hy jou gee of wat vir jou daaraan toevoeg, o bedrieglike tong? |
| Afrikaans 1983 | Wat sal God aan jou doen, jou bedrieër? Hoe sal Hy teen jou optree? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat moet Hy jou gee, en wat moet Hy vir jou byvoeg, bedrieglike tong? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle wat vir ander mense bedrieg, weet julle hoe die Here julle sal straf? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bedrieërs, as julle maar weet wat die Here aan julle gaan doen. |