Psalms 120:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Red my siel, o HERE, van bedrieglike lippe en van 'n bedrieglike tong.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, red my van lippe wat lieg, en van ’n tong wat mislei.
Afrikaans 1933/1953 o HERE, red my siel van die valse lippe, van die bedrieglike tong!
Afrikaans 1983 Red my uit die mag van leuenaars, Here, uit die mag van bedrieërs.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, bevry my lewe, van lippe wat lieg, van 'n tong wat bedrieg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gevra: “Here, U moet my red van mense wat lieg en bedrieg.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, beskerm my asseblief teen mense wat lieg en bedrieg.