Psalms 120:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) ('n Hooglied.) In my benoudheid het ek die HERE aangeroep, en Hy het my verhoor.
Afrikaans (NLV) 2011 In my nood het ek na die Here geroep en Hy het my gebed verhoor.
Afrikaans 1933/1953 'n Bedevaartslied. Ek roep die HERE aan in my benoudheid, en Hy verhoor my.
Afrikaans 1983 'n Pelgrimslied. In my nood het ek na die Here geroep en Hy het my gebed verhoor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n •Pelgrimslied. Na die Here het ek in my nood geroep en Hy het my geantwoord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Lied wanneer mense na die tempel gaan. Toe dit sleg gegaan het met my, het ek geroep en gevra dat die Here my moet help, en Hy het my geantwoord.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe ek in baie groot moeilikheid was, het ek tot die Here gebid. Hy het na my geluister en my gehelp.