Psalms 12:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die goddeloses loop van alle kante af, wanneer die skaamste mense verhef word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U, Here, hou oor ons wag. U sal ons vir altyd teen sulke mense bewaar, |
| Afrikaans 1933/1953 | U, o HERE, sal hulle bewaar; U sal ons bewaar van hierdie geslag vir ewig. [ (Psalms 12:9) Die goddelose draf rond as laagheid die oorhand kry by die mensekinders. ] |
| Afrikaans 1983 | U, Here, hou oor ons wag. U sal ons vir altyd teen sulke mense beskerm, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U, Here, moet hulle beskerm; U moet elkeen altyd veilig hou teen hierdie geslag. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is U, Here, wat by ons wagstaan. U sal ons altyd beskerm teen hierdie mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Here, U sal hulle beskerm. U sal ons teen die slegte mense van ons dag beskerm, |