Psalms 12:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat gesê het: Met ons tong sal ons oorwin; ons lippe is ons eie: wie is heer oor ons? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here sny hulle vleiende lippe af en ook hulle grootpraterige tong. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mag die HERE al die vleiende lippe uitroei, die tong wat grootpraat, |
| Afrikaans 1983 | Die Here sal al die vleitaal uitroei en die grootpratery van die mense |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Mag die Here al die vleiende lippe uitroei, die tonge wat grootpraat, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U moet die mense stilmaak wat daardie stories vertel, die mense wat spog. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wens die Here wil alle vleiery en grootpratery laat verdwyn. Daar is mense wat sê: |