Psalms 12:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE sal alle vleiende lippe afsny en die tong wat trotse dinge spreek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bure lieg vir mekaar. Hulle praat met vleiende lippe, maar met bedrieglike harte. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle praat leuens, die een met die ander; met vleiende lippe spreek hulle dubbelhartig. |
| Afrikaans 1983 | Die mense bedrieg mekaar; hulle mislei mekaar met vleitaal. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die een mens belieg die ander; met vleiende lippe praat hulle uit twee monde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense is vals met mekaar, hulle vertel mooi stories, maar dit is nie waar nie, hulle sê mooi dinge, maar hulle is vals. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Mense lieg en bedrieg mekaar. Met mooi woorde is die een besig om die ander om die bos te lei en te bedrieg. |