Psalms 12:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle spreek ydelheid, elkeen met sy naaste; met vleiende lippe en met 'n dubbele hart spreek hulle. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Help tog, Here, want opregtes bestaan nie meer nie! Onder die mensekinders is daar geen getroues oor nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | *** |
| Afrikaans 1983 | Help tog, Here, want daar is geen vrome meer nie, daar is geen betroubare mens meer oor nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Verlos tog, Here! Want daar is nie meer getroue volgelinge nie; die betroubares onder die mense het verdwyn. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U moet help, want daar is niemand wat in U glo nie, daar het niemand oorgebly wat doen wat hy belowe het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Red tog, Here, want daar is nie enige gelowiges oor nie. Hulle wat U gedien het, het tussen neus en oë verdwyn. Daar is niemand op wie ek kan vertrou nie. |