Psalms 12:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Aan die musiekleier op Seminit, 'n Psalm van Dawid.) Help, HERE! want die godvresende man hou op; want die gelowiges faal onder die mensekinders. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die musiekleier; met basstem. 'n Psalm van Dawid. |
| Afrikaans 1983 | Vir die koorleier: met basstem. 'n Psalm van Dawid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die •musiekleier. Op “Die agtste”. 'n Psalm. Van Dawid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek. 'n Psalm van Dawid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |