Psalms 119:99 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het meer verstand as al my leraars, want U getuienisse is my oordenking.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het meer insig as my leermeesters, want ek oordink u waarskuwings.
Afrikaans 1933/1953 Ek is verstandiger as al my leermeesters, want u getuienisse is my bepeinsing.
Afrikaans 1983 Ek munt uit bo al my leermeesters, want u verordeninge bly my by.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is verstandiger as al my leermeesters, want u bepalings is vir my stof tot nadenke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is verstandiger as almal wat vir my geleer het, want ek dink aan wat U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek weet baie meer oor U as hulle wat my van U geleer het, want u Woord is my hele lewe.