Psalms 119:98 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het my deur U gebooie wyser gemaak as my vyande, want hulle is altyd by my.
Afrikaans (NLV) 2011 U gebooie gee my meer insig as wat my vyande het, want dit is gedurig by my.
Afrikaans 1933/1953 U gebooie maak my wyser as my vyande, want hulle is myne vir ewig.
Afrikaans 1983 U gebooie gee my meer insig as wat my vyande het, en is altyd by my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U gebod maak my wyser as my vyande, want dit is altyd daar vir my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U gebooie gee vir my wysheid, meer wysheid as wat my vyande het, want ek onthou altyd u gebooie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit gee my ’n groot voorsprong bo al my vyande, niemand kan ooit my kennis van u Woord wegvat nie.