Psalms 119:97 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O, hoe het ek U wet lief! dit is my meditasie die hele dag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoe lief het ek u gebooie! Ek oordink dit die hele dag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Mem. Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag. |
| Afrikaans 1983 | Hoe lief het ek u wet! Dit bly my elke oomblik by. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hoe lief het ek u wet – die hele dag dink ek daaroor na. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is baie lief vir die dinge wat U vir my leer, ek dink die hele dag daaroor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek kan nie vir U sê hoe lief ek vir al u voorskrifte is nie! Ek dink dag en nag daaroor. |