Psalms 119:95 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die goddelose het gewag dat ek my vernietig, maar ek sal U getuienisse in ag neem.
Afrikaans (NLV) 2011 Bose mense wag my in om my dood te maak, maar ek neem u waarskuwings in ag.
Afrikaans 1933/1953 Die goddelose lê en wag op my, om my om te bring; ek gee ag op u getuienisse.
Afrikaans 1983 Al staan die goddeloses gereed om my te vernietig, u verordeninge sal ek in ag bly neem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Goddeloses wag my in om my te vernietig; op u bepalings slaan ek ag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die mense wat verkeerd doen, is gereed om my dood te maak, maar ek dink net aan wat U gesê het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Slegte mense staan reg om my dood te maak, maar ek doen net wat U sê.