Psalms 119:94 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is joune, red my; want ek het U bevele gesoek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek behoort aan U; red my tog! Want ek vra na u bevele. |
| Afrikaans 1933/1953 | Aan U behoort ek: verlos my, want ek soek u bevele. |
| Afrikaans 1983 | Ek behoort aan U, red my, want ek vra steeds wat u bevele is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan U behoort ek; verlos my, want na u opdragte streef ek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek behoort aan U, en U moet my red, want ek probeer om te doen wat U beveel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is U s’n, van kop tot tone. Red my, want ek wil elke dag agter U aanstap. |