Psalms 119:93 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal U bevele nooit vergeet nie, want daarmee het U my lewend gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal u bevele nooit vergeet nie, want daardeur gee U my die lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal u bevele tot in ewigheid nie vergeet nie, want deur hulle het U my lewend gemaak. |
| Afrikaans 1983 | Ek sal u bevele nooit verontagsaam nie, want deur hulle het U my in die lewe gehou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Tot in ewigheid sal ek u opdragte nie vergeet nie, want daardeur het U my lewend gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal nooit vergeet wat U beveel het nie, want U het my so laat lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So lank as wat ek leef, sal ek u voorskrifte in my hart bêre, want hulle het my lewe gered. |