Psalms 119:92 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As U wet nie my behae was nie, sou ek dan in my ellende omgekom het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As u gebooie nie vir my vreugde was nie, sou ek gesterf het van ellende. |
| Afrikaans 1933/1953 | As u wet nie my verlustiging was nie, dan het ek omgekom in my ellende. |
| Afrikaans 1983 | As ek my nie in u wet verlustig het nie, het ek omgekom in my ellende. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As u wet nie my vreugde was nie, sou ek in my ellende vergaan het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het geniet wat U vir ons leer. As dit nie so was nie, dan het ek gesterf, want ek kry swaar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As u Woord vir my nie soveel blydskap gebring het nie, het ek al lankal moed opgegee. |