Psalms 119:91 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle bly vandag volgens U verordeninge, want almal is U dienaars.
Afrikaans (NLV) 2011 U bepalings is vandag nog waar, want al hierdie dinge is u dienaars.
Afrikaans 1933/1953 Volgens u verordeninge bly hulle vandag nog staan, want alle dinge is u knegte.
Afrikaans 1983 Ja, wat U bepaal het, staan vandag nog vas, alles is aan U onderworpe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Volgens u beslissings hou dit vandag nog stand, want alles is u diensknegte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Alles is vandag nog daar, soos U besluit het, want almal doen wat U sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Alles wat U gemaak het, bestaan tot vandag toe. Alles buig voor U.