Psalms 119:90 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U trou is van geslag tot geslag: U het die aarde gegrond, en dit bly staan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U trou is vir geslag na geslag, U het die aarde gevestig, en dit staan nog vas. |
| Afrikaans 1933/1953 | U trou is van geslag tot geslag; U het die aarde bevestig, en dit bly staan. |
| Afrikaans 1983 | U trou is van geslag tot geslag; U het die aarde gemaak, en dit staan vas. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Van geslag tot geslag duur u trou; U het die aarde gevestig en dit hou stand. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U bly dieselfde vir elke geslag. U het die aarde gesit waar dit is, en dit is nog altyd daar. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U goedheid raak nooit uit die mode nie. U het net ’n woord gesê, toe staan die aarde daar! |