Psalms 119:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarmee sal 'n jongman sy weg reinig? deur daarop ag te slaan volgens u woord.
Afrikaans (NLV) 2011 Hoe kan ’n jongmens ’n skoon lewe lei? Deur sy lewe in te rig volgens u woord.
Afrikaans 1933/1953 Bet. Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na u woord.
Afrikaans 1983 Hoe kan 'n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan u woord!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoe sal 'n jongmens sy lewenspad suiwer hou? Deur te hou by u woord.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wat moet jongmense doen sodat hulle kan weet hoe hulle moet lewe? Hulle moet doen wat U sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoe kan ’n jongmens leef soos U wil hê? As hy alles doen wat U sê.