Psalms 119:88 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maak my vinnig na U goedertierenheid; so sal ek die getuienis van jou mond bewaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Op grond van u troue liefde, spaar tog my lewe sodat ek kan voortgaan om u waarskuwings te gehoorsaam.
Afrikaans 1933/1953 Maak my lewend na u goedertierenheid, dat ek die getuienis van u mond kan onderhou.
Afrikaans 1983 Hou my in die lewe omdat U my liefhet, dan sal ek u onderwysing gehoorsaam.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maak my lewend in ooreenstemming met u troue liefde, sodat ek die bepalings uit u mond kan nakom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet my laat aanhou lewe, soos U belowe het, sodat ek kan doen wat U sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U is so goed vir my; daarom vra ek: Laat my lewe sodat ek kan aanhou doen wat U sê.