Psalms 119:87 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het my amper op aarde verteer; maar ek het U bevele nie verlaat nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het my byna van die aarde af laat verdwyn, maar ek het geweier om af te sien van u bevele. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle het my amper vernietig op die aarde; maar,k het u bevele nie verlaat nie. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het my byna van die aarde af laat verdwyn, maar u bevele het ek nie verontagsaam nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Byna het hulle my vernietig hier op aarde, maar ek, ek het u opdragte nie verontagsaam nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gedoen wat U beveel het, maar hulle het my amper doodgemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Slegte mense het my amper doodgemaak, maar ek hou aan om na U te luister. |