Psalms 119:85 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hoogmoediges het vir my kuile gegrawe wat nie volgens U wet is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierdie verwaande mense wat nie leef volgens u gebooie nie, het vir my vanggate gegrawe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vermeteles het vir my kuile gegrawe, hulle wat nie lewe na u wet nie. |
| Afrikaans 1983 | Die hovaardiges, wat nie volgens u wet lewe nie, het vir my meer as een keer 'n gat gegrawe om in te val. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vermeteles het vir my vangkuile gegrawe, hulle wat nie volgens u wet optree nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die hoogmoedige mense het gate gegrawe sodat ek daarin moet val, húlle is die mense wat nie doen wat U vir ons geleer het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie slegte spul wat nie na U luister nie, probeer my vernietig. |