Psalms 119:83 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want ek het geword soos 'n bottel in die rook; tog vergeet ek U insettinge nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het verskrompel soos ’n wynsak in rook, maar ek vergeet nie u voorskrifte nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ek het geword soos 'n leersak in die rook; u insettinge het ek nie vergeet nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek het verskrompel soos 'n velsak in die rook, maar u voorskrifte het ek nie verontagsaam nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want ek het geword soos 'n stuk vel vol rook, maar u voorskrifte het ek nie vergeet nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, ek het geword soos 'n velsak wat in die rook hang, maar ek vergeet nie u wette nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek kry baie swaar, dit voel of my lewe in die vuur lê en brand. Tog vergeet ek nie om te doen wat U vra nie. |