Psalms 119:82 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My oë versaag vir U woord deur te sê: Wanneer sal U my troos?
Afrikaans (NLV) 2011 Ek ooreis my oë om te sien wanneer u beloftes waar word, en vra: “Wanneer sal U my vertroos?”
Afrikaans 1933/1953 My oë smag na u belofte en sê: Wanneer sal U my vertroos?
Afrikaans 1983 Ek sien verlangend uit na die vervulling van u belofte en vra: “Wanneer gee U tog vir my uitkoms?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My oë smag na u belofte en vra: “Wanneer sal U my troos?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My oë is moeg, want ek hou aan om te kyk wanneer U dit weer goed sal laat gaan met my soos U belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sien uit na die dag wat U u belofte waar maak. Elke dag vra ek: “Hoe lank nog voordat U my kom help?”