Psalms 119:81 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My siel versmag vir U verlossing, maar ek hoop op U woord. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek verlang na u redding; ek vertrou op u woord. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kaf. My siel smag na u heil; op u woord wag ek. |
| Afrikaans 1983 | Ek smag na u redding, ek vertrou op u woord. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My •siel smag na u verlossing; op u woord wag ek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wag en verlang daarna dat U my sal red, ek is seker dat U sal doen wat U gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoe verlang ek nie daarna om u hand op my skouer te voel nie; ek wag heeldag op u troos. |