Psalms 119:80 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat my hart gesond wees in U insettinge; dat ek nie skaam nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mag ek onberispelik wees in die uitleef van u gebooie; dan hoef ek nooit beskaam te wees nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat my hart opreg wees in u insettinge, sodat ek nie beskaamd hoef te staan nie. |
| Afrikaans 1983 | Laat my volledig by u voorskrifte bly, sodat ek nooit raad-op sal wees nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat my hart onberispelik aan u voorskrifte hou, sodat ek nie beskaamd staan nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil heeltemal gehoorsaam wees aan u wette, sodat niemand my kan verneder nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat my elke dag net doen wat U sê, dan sal ek nooit moedeloos word nie. |