Psalms 119:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal u insettinge onderhou; verlaat my nie heeltemal nie.
Afrikaans (NLV) 2011 U voorskrifte sal ek nakom; moet my net nie verlaat nie!
Afrikaans 1933/1953 Ek sal u insettinge onderhou; verlaat my nie geheel en al nie.
Afrikaans 1983 Ek sal my aan u voorskrifte hou: moet my tog nooit verlaat nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U voorskrifte sal ek nakom; moet my tog nooit in die steek laat nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal doen wat u wette sê, U moet my nie heeltemal alleen los nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal alles doen wat U vir my sê. Moet my asseblief nooit alleen laat nie!