Psalms 119:79 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat die wat U vrees, hulle tot My bekeer en die wat U getuienisse ken. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat u dienaars terugkom na my toe, hulle wat u voorskrifte ken. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat die wat U vrees, na my terugkeer, en die wat u getuienisse ken. |
| Afrikaans 1983 | Laat dié wat U dien en u verordeninge ken, aan my kant wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat hulle wat vir U ontsag het, na my terugkeer, ja, hulle wat u bepalings ken. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moet die mense wat vir U dien, na my toe laat kom, sodat hulle kan leer wat U gesê het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gee tog dat ander gelowiges wat U dien en doen wat U sê ook by my sal staan. |