Psalms 119:78 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laat die hoogmoediges beskaamd staan; want hulle het my sonder oorsaak verkeerd gehandel, maar ek sal U bevele oordink.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat die verwaandes in skande kom omdat hulle my vals beskuldig; maar ek sal u bevele oordink.
Afrikaans 1933/1953 Laat die vermeteles beskaamd staan, omdat hulle sonder oorsaak my onregverdig behandel het; maar,k oordink u bevele.
Afrikaans 1983 Laat die hovaardige mense die slegste daarvan afkom, want hulle het my vals beskuldig; u bevele bly my altyd by.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laat vermeteles beskaamd staan, want sonder rede veronreg hulle my; maar ek sal bly nadink oor u opdragte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moet die hoogmoedige mense laat verloor, want hulle het vir my gelieg en hulle het my verlei. Ék wil dink aan wat U beveel het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laat daardie spul wat so baie van hulleself dink, daar sleg van afkom. Hulle vertel ’n klomp leuens oor my. Gelukkig weet U dis nie waar nie, ek doen net wat U sê.